Johannesburg, 3 Maart 2017 – Die organisasie Fines4U sĂȘ motoriste in Gauteng wat geraak word deur die sogenaamde Aarto-wet moet hulle nie laat afknou om sekere boetes te betaal nie.